Die val van die dice

R315,00

Enkele maande ná Laki Pappasani se dood, trou Pattie Peters met sy broer. Hy lyk dan op ‘n naat na Laki, en is so besorg oor haar dat sy nie anders kan as om aangetrokke tot hom te voel nie. Maar soos die dice val, is Laki se broer nie van dieselfde stoffasie nie. Negentien jaar en vier kinders later, besluit Pattie vir die soveelste maal sy moet uit, weg uit hierdie huwelik wat haar tot in haar wese vernietig, maar waarnatoe? Dié opvolg van Kroes lig die gordyn op so ‘n donker, tragiese lewe, dit laat die leser sprakeloos. Dit is ‘n meevoerende roman, wat Stamatélos vestig as een van dié vertellers in Afrikaans.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795703379

Number Of Pages
File Size

0.58 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011