Spoorwegingenieur Dieter Ondracek word Gerhard Weber nadat hy vlug uit die puin van Nazi-Duitsland. In Suid-Afrika skep hy n nuwe lewe en ontmoet Kietie en haar ma Magda. Dan daag sy eertydse SS-kollega Kurt Wolff op, en Dieter besef dat sy verlede uiteindelik besig is om hom in te haal.

Die twee lewens van Dieter Ondracek
R275,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780798158954 |
| Number Of Pages | 384 |
| File Size | 0.91 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 18-06-2012 |



