Oom Josef Rousseau is oorlede en sy erfgename is sy enigste
oorlewende familielede, sy broerskind Herman Rousseau en
sy vrou, Katinka, en hulle dogter, Zenobia. Wyle oom Josef
se voorman, Jantjie, en huishoudster Mieta word ook in die
testament benoem. Die voorwaardes in oom Josef se testament
gee aanleiding tot die intrige en spanningslyn in hierdie
komiese drama.
Die boodskap wat Die Testament wil tuisbring is dat geld
mense se lewens kan verwoes. Oordrewe
materialisme of inhaligheid is die gevolg van
verkeerde keuses. Indien mense nie eerbaar
kan optree met kleiner bedrae geld wat hulle
ge?rf het en waarvoor hulle nie self gewerk
het nie, gaan hulle ook nie groot bedrae
geld eerbaar kan hanteer nie.
Die voorwaardes in oom Josef se testament
bring mee dat daar heelwat humor in die
drama is, maar daar word ook met belangrike
onderliggende lewenslesse gewoeker.
Dikwels is dit nie net tasbare skatte wat ? mens kan
erf nie en oom Josef wou op ? slim manier keer dat
nog ? geslag gebuk gaan onder die straf van suinigheid

Die Testament
R69,95
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781928298090 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 40.20 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 11-10-2016 |



