Die Suid-Afrikaanse reg

R430,00

‘n Toeganklike en maklik leesbare gids wat verduidelik hoe die Suid-Afrikaanse regstelsel werk, met inligting en raad vir kwessies waarmee almal die een of ander tyd te make kry: Gesinsake, van trou tot skei en testamente Geldsake, soos huiskoop, huur en skuld Sonde met die bure Werkskwessies, van jou baas tot jou eie onderneming Kontrakte, en die slaggate om te vermy Wat om te maak as die ongeluk jou tref Hofprosedures Die boek verduidelik nie net dié en vele ander regsbeginsels in toeganklike taal nie, dit is ook vol praktiese raad, sê waar jy om hulp kan aanklop en hoe om jou regskoste laag te hou. Dit stel jou in staat om kop te hou in moeilike situasies.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624054399

Number Of Pages
File Size

2.41 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-06-2013