Die rooi angelier

R250,00

Speurder Adriaan Kruger is op die spoor van ’n moordenaar wat só pynlik netjies te werk gaan dat hy oënskynlik geen leidrade agterlaat nie. Boonop lyk dit asof die moordenaar doelbewus kat-en-muis met hom speel. Sal hy die moordenaar kan vastrek voordat dié weer toeslaan?  Dié senutergende misdaadondersoek waarin Adriaan gewikkel is, sal die leser aan die raai hou tot en met die heel laaste bladsy.  

Authors
Language

Publisher

ISBN

9780798185172

Number Of Pages
File Size

1.55 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

04-07-2025