Die Profeet

R206,00

Kahlil Gibran word vandag beskou as die mees gelese digter naas Shakespeare en Lao-Tzu. En Die profeet is sowaar sy meesterstuk. Dit word algemeen beskou as een van die mees klassieke werke van ons tyd, veral omdat die skrywer se eie geestelike behoeftes so treffend daarin weerspieƫl word. Sy wysheid eggo diƩ van die Prediker. Leesstof vir die gees en die verstand.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795703249

Number Of Pages
File Size

0.16 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011