Die Portier

R330,00

Max is portier by Strubenhof Hospitaal. Hy is onlangs gediagsoneer met obsessief-kompulsiewe gedrag, waaroor hy baie selfbewus is. Die enigste manier om beter te word, sê sy terapeut, is om portier te word, by ’n hospitaal . . .  En so begin ’n heel nuwe lewe vir Max – tussen eksentrieke pasiënte en nog meer eksentrieke personeel . . . ’n Splinternuwe roman deur die skrywer van die blitsverkopers Kroes en Die val van die dice.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795703386

Number Of Pages
File Size

1.13 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011