Die Onsigbare

R294,00

Wanneer spraakstramme skaapboer Jada Olivier op sy Karooplaas Erfdeel met die bewustelose, gebroke liggaam van ’n vreemdeling aankom, sluit hy die ketting van die plaashek en raak ’n gevangene van sy besluit. “Die Onsigbare is ’n rare spin van die tradisionele plaasroman . . . bevestigend, andersmakend en uiteindelik vierend.” – Frederik de Jager “’n Mens moet dit verwelkom as ’n profetiese roman van ons tyd.” – Kerneels Breytenbach

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624095439

Number Of Pages

352

File Size

0.73 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

09-08-2024