Die ompad terug

R225,00

Die lewe loop wye draaie met Janine van die Weskusdorpie af, eers Londen toe saam Greg Walker en nou weer in Roodepoort. Frustrasies bring versoekings, en sy wil bietjie uitkom, maar as ma kom sy tot die besef dat haar dogters nie net haar verantwoordelikheid is nie, maar ook haar grootste vreugde. Om terug te gaan dorp toe en ’n gesin te begin saam met haar ou liefde wat haar onvoorwaardelik vergewe het, is per slot van sake nie ’n verpligting nie, maar God se antwoord op haar gebede.   

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322760

Number Of Pages

256

File Size

0.58 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2021