Die nag van legio

R264,99

Die nag van legio is Du Plessis se debuutdrama. Die karakters in die drama is almal geestelik versteurd en die handeling word in een nag voltrek. Hierdie drama besorg aan hom die W.A. Hofmeyr-prys in 1970 en die Hertzogprys in 1972.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624078289

Number Of Pages
File Size

0.64 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-07-2016