Die Luiperds van Sh’ong

R236,00

Seevie red ‘n luiperdwelpie wanneer hy slegs ‘n dag oud is en Shuna word die nuutste lid van n gesin op ‘n plaas in Kwa-Violentia. Die raaisels rondom sy familie se verlede laat Seevie vermoed hy is ‘n aangenome kind. Hy en sy meisie, Tensy, fynkam die berg van Sh’ong op soek na die graf van sy suster, Ladine, om antwoorde op sy ware identiteit te vind.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153102

Number Of Pages
File Size

0.71 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011