Die laat lente, Die

R300,00

Toe Lina Op ’t Hoff op Schoonaanzicht, die erfplaas van die Van Brakels, aanland, word haar tot dusver eentonige bestaan ingrypend verander. As goewernante van die gebreklike Fleurette bevind sy haar midde in die drama wat rondom haar afspeel. Heel gou besef sy dat alles nie pluis is nie. Daar is die glibberige Josephine wat Fleurette moet oppas, en wat agterdogtig deur die huis sluip. Daar is die betekenisvolle blikke, ontwykings en beledigende insinuasies omtrent die dood van die wonderskone mevrou Van Brakel ses maande tevore. Watter rol het die geheimsinnige baas van die plaas, Johannes van Brakel, in die gebeure gespeel?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153522

Number Of Pages
File Size

0.47 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-04-2009