Die kwêvoël roep

R90,00

Hannah du Toit besluit om haarself op Tijgerpoort te vestig in die huis wat eers haar en haar oorlede man se vakansiehuis was. Sy is opgewonde oor ’n nuwe toekoms – veral nadat sy kennis maak met ’n man wat feitlik onmiddelik haar hartsnare roer. Iemand uit Hannah se verlede duik onverwags op en sy moet sekere gebeure in haar verlede opnuut konfronteer. ’n Jarelange vriend en vaderfiguur staan haar by om ’n belangrike besluit te neem en sy kom agter dat die nuwe man in haar lewe ook bagasie uit sy verlede saamdra. Maar ’n groot veldbrand lei tot byna noodlottige gevolge …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780639605227

Number Of Pages
File Size

1.24 mb

Format

EPUB

Published

01-09-2020