Die koggelaar

R240,01

Boet Cronjé is hardkoppig, arrogant en ontken dat sy bruin regterhand op die plaas eintlik sy halfbroer is. Maar met God as vennoot, ’n familieplaas én ’n erfgenaam lyk die toekoms vir Boet aanvanklik belowend. ’n Langdurige droogte en die dood van sy seun laat hom egter in opstand teen God kom. Die koggelaar vertel die verhaal van ’n man wat oortuig is dat God hom tart; ironies genoeg word hý die een wat koggel.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624088363

Number Of Pages

80

File Size

0.95 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

03-12-2018