Die kluisenaar van Abendruhe

R116,00

Thero van Zyl, beeldskone maar bedorwe sosiale vlinder met ’n geheimsinnige kwaal, is verplig om die eksentrieke kluisenaarsdokter in die Drakensberge te besoek. Magriet, haar plat-op-die-aarde niggie, moet saam. Alte gou besef Magriet dat dokter Emile Fraser geen speletjies duld nie. Of so dink Magriet – totdat sy gewese liefde, Alta Eksteen, en haar seuntjie by die hospitaal opdaag . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624070399

Number Of Pages
File Size

1.15 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

30-12-2014