Die Jirre is my Wagter

R145,00

Die psalms is ongetwyfeld een van die mees geliefde dele in die Bybel. Dit daag uit, aanbid en bevestig God se bemoeienis met die mens. Elias P Nel deel in ‘n outentieke stem tekste uit Psalms en ander Bybelboeke in die taal van sy kinderjare, Boesmanlandse Afrikaans. Hy bevestig God se herderskap in ons lewe. Hierdie herskryfde tekste is hartgebeure wat op papier gesit word. Tekste wat oorgeskryf is sluit Psalms, Spreuke, Lukas, Johannes, Handelinge, Romeine en Openbaring in. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322937

Number Of Pages
File Size

0.66 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

19-04-2022