Leiandra het nie nóg ’n Fransman in haar lewe nodig nie. Sy maak Chaney se seun alleen groot, dankie. Maar toe Jean-Philippe Beaurain opdaag, herken hy nie net vir Hugo nie, maar moet hulle saam Frankryk toe.

Die Fransman
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799353570 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.36 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-10-2011 |



