Wanneer Dezi Diedericks se briljante ma saam met haar begin klasloop, kan sy nie meer nie – sy skop sommerso op. Maar selfs met haar nuwe werk by Happenings kan sy nie van die slimkoppe ontsnap nie: haar eerste kliënt is Mensa, die genieë-organisasie. Dis geen wonder sy rook skelm nie! Maar algaande leer Dezi ’n Mensa-lid kan net so lekker soen soos ’n dom spierpaleis . . .

Die engel rook skelm
R235,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780624070993 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.67 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 27-10-2014 |



