Kaptein Demosthenes de Goede word ná die suksesvolle afhandeling van elf take aan die D-diens geleen vir sy laaste en twaalfde taak – hy ontvang opdrag om die berugte tycoon Borris Gudenov vas te trek. Gedurende hierdie soektog bevind De Goede hom in ’n inkopiesentrum met ’n sirkelgangtrap; ’n doolhof wat afdaal na die inferno. En soos Dante van ouds moet De Goede in die soeke na homself ’n hellevaart na benede aandurf.

Die derde oog
R325,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780798178396 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.45 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 06-12-2018 |



