Kies, soos Daniël, geestelike voeding bó gemak en ervaar die seën van ‘n beplande biddende vas. Die Daniël-vas help jou: * God ontmoet en aanbid * Doelgerig bid * Vas met ‘n gebedsdoel, en * Spesifiek vir antwoorde bid Die Daniël-vas vir geestelike oorwinning bevat ook resepte en praktiese advies om die vas vir jou makliker te maak.

Die Daniël-vas vir geestelike oorwinning
R236,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780796319258 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 3.40 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 16-11-2015 |



