Die dag toe ek my hare losgemaak het

R285,00

Hierdie debuutbundel kortverhale beeld op treffende en insiggewende wyse Mia Ragel Albertyn se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas buite Ladismith, van twaalfjarige kind tot ’n jong moeder. Voorop staan telkens die komplekse verhoudings binne die familie, en onderliggend is die helende krag van “storie” en verbeelding in Mia en haar pa se lewe: dit is ook haar redding uit die erflas van depressie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153157

Number Of Pages
File Size

0.32 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011