Twee dinge gebeur daardie dag met my: Ek kry die vreeslike nuus, en ek kry ’n groot geskenk. Ma het my my hand gevat en dit sag aan my probeer verduidelik: "Elmar, sulke dinge gebeur maar tussen grootmense. Ek en jou pa het gedink ons het mekaar lief, maar dinge het verander." Maar toe ontdek ek die rooi vlieër …

Die dae van die rooi vlieër
R30,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799358834 |
| File Size | 0.23 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 15-11-2013 |



