Die Beste verhale van Eugène N. Marais

R335,00

Die enigmatiese digter, verteller en wetenskaplike Eugène N. Marais bly een van die boeiendste en raaiselagtige figure in die Afrikaanse letterkunde. Vir elke leser wat sy pragtige gedig “Winternag” of die weergalose Dwaalstories ken, is hy die skrywer van werke wat jou lank bybly. In hierdie heruitgawe verskyn die skrywer se beste en mees onderhoudende kortverhale, soos uitgesoek deur Merwe Scholtz. Soos Marais se lewe self, wentel die meeste van hierdie verhale om raaisels. Baie van hulle is trouens speurverhale. Hierdie boek is die perfekte geskenk vir lesers van alle ouderdomme.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798159180

Number Of Pages
File Size

0.97 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-10-2012