Die beste Suid-Afrikaanse spookstories

R149,99

Maak kennis met ’n paar van die bekendste spoke in Suid-Afrika!

Die spookmeisie van Uniondale wat sommige nagte langs die pad staan en duimgooi…

Die beeldskone maar hoogmoedige Eliza wie se gehuil glo nog steeds op maanligaande deur die klowe van die Hexriviervallei weerklink …

Die Wandelende Jood wat glo snags op die pad tussen Beaufort-Wes en Prins Albert ronddwaal en motoriste die skrik op die lyf jaag …

Die spookhond van Aliwal-Noord wat plaasbewoners koue rillings gee . .

En die onverskrokke seekaptein Hendrik van der Decken, wat steeds aan boord van die Vlieënde Hollander oor die oseane swerf …

Of jy in spoke glo of nie, die 18 verhale wat Wendy Maartens in hierdie bundel oorvertel, sal jou heerlike hoendervleis gee!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799370591

Number Of Pages

61

File Size

5.68 mb

Format

EPUB

Published

25-08-2014