Die Amptelike K53 Slaag jou leerling- en bestuurders-lisensies maklik

R50,00

Hierdie topverkoper bied bestuurderslisensiekandidate weereens ’n grondige kennis van alles wat hulle moet weet om hulle vir hul leerlinglisensie- en K53-bestuurstoetse voor te berei. Die teks is hersien en bygewerk om veranderinge in verkeerswetgewing en die praktiese vereistes vir die amptelike K53 Defensiefbestuurstelsel in te sluit. Hierdie goed uiteengesitte, gebruikersvriendelike boek kombineer al die elemente wat nodig is om die skriftelike toets, terreintoets en padtoets vir motorvoertuie, motorfietse en swaarvoertuie te slaag, en is die enigste handleiding wat al die padreëls illustreer. Die teks, illustrasies en selftoetsing is as ’n geheel ontwerp om die leerproses vas te lê en dit makliker te maak om jou leerlinglisensie- of rybewystoets die eerste keer te slaag.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781432304102

Number Of Pages
File Size

6.71 mb

Format

PDF

Edition

4

Published

01-04-2014