Die Afrikaners

R450,00

Die dramatiese en boeiende verhaal van die Afrikaners – vol teenstrydige neigings tot vryheid en onderdrukking – in hoogs leesbare styl. Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee verken die redes vir die Afrikaners se opgee van mag asook hul soms stormagtige verhouding met die ANC en president Zuma. ‘n Topverkoper wat wyd gereken word as die standaard-werk oor die geskiedenis van Afrikaners in Suid-Afrika.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624050759

Number Of Pages
File Size

4.18 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

09-09-2013