Wat is die één ding wat vroue verhoed om ‘n fantastiese sekslewe te hê? Na dese hoef jy nie langer daaroor te wonder nie. Meer nog: Hierdie boek sal die sluiers voor jou oë wegtrek en jou stap vir stap wys – ja, wys! – hoe jy die heel beste seks kan geniet. Dis ‘n oopkop, kaalvuis en loslittige gids tot die mees ekstatiese orgasmes onder die son. Jy leer onder meer: • hoe om in voeling te kom met jou innerlike sekskat • wat om te maak as hy wil, maar jy wil nie • hoe om jou verbeelding aan die brand te kielie (of te piets) • hoe om veel, véél waaghalsiger te wees

Die AA tot OE van seks
R400,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780624054030 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 4.59 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 05-04-2013 |



