Die 6 weke van Thomas & Ella

R195,01

Thomas en Ella se wêrelde kon nie verder weg van mekaar wees nie. Sy woon in ’n wêreld van chauffeurs en rooi matte -satyn en pêrels. Hy woon in die agterste kamer en is die man wat die perfekte meisie dryf om; nie die man wat die meisie kry nie. Maar baie kan verander in ses weke …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799395853

Number Of Pages
File Size

1.14 mb

Format

EPUB

Published

01-09-2019