Dagboek van ’n dork 4: Stories van ‘n nie-so-elegante ysprinses

R175,00

Brandon doen vrywilligerwerk by ’n diereskuiling en dit verbaas Nikki nie. Hy’s so oulik – natuurlik sal hy die arme honde wil help. Maar dan hoor sy hulle wil die skuiling toemaak. Wanneer haar skool ’n skaatskompetisie hou om geld vir liefdadigheid in te samel, besluit Nikki sy en Chloe en Zoey moet die skuiling help. Kan sy betyds van ’n dork-op-ys na ’n prinses-op-ys verander om die kompetisie te wen en die diere te red?   

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798181617

Number Of Pages

368

File Size

11.01 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-07-2020