Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok

R189,00

In die middel van die Moordenaarskaroo lê daar ’n geheim so groot soos Google Earth. En ten minste vier keer so gevaarlik. Vir Clint Eastwood van Wyk en sy nefie Budde beteken dit ’n vakansie propvol avontuur en onmoontlikhede. Soos byvoorbeeld meerminne en oerskerpioene wat jou maklik opkots as jy nie oppas nie. Dis nou die skerpioene, nie die meerminne nie. En dan praat ons nie van al die spoke, gangsta-rappers, legendes, gefossileerde gediertes, die mal Engelse lord en maller Victoriaanse robot wat ewe skielik hulle opwagting maak nie. M-punt-a-punt-w-punt – Clint Eastwood se perfekte vakansie. Dis nou as hy dit gaan oorleef . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624073192

Number Of Pages
File Size

0.82 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

25-06-2015