Christina Landman: ‘n Lewe

R280,00

Christina Landman was nog altyd ’n voorloper. Sy is ook as ’n onstuitbare grootmond beskryf wat “selfs ’n klip kan kwaadmaak”. Maar agter die oënskynlike harde dop skuil daar ’n vrou met ’n gul hart vir ander vroue en gemarginaliseerdes, ’n vrou wat steeds wonder of sy die regte besluite tydens haar loopbaan gemaak het. Hierdie is die verhaal van ’n moeder en ’n voorloper wat die weg gebaan het vir alle vroue, maar soveel meer, ’n verhaal van ’n vrou wat bly staan het – ’n seder.   

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796323156

Number Of Pages
File Size

9.36 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-06-2023