Byna liefde

R347,00

Kortverhale op die snykant van die liefde, dit is Izak de Vries se jongste bundel. Kitsliefde oor die internet, ongebreidelde begeerte, oop verhoudings . . . bevredig dit die mens se soeke na die liefde? Begeerte, wys hy, bly lewend deur die onvervulbaarheid daarvan. Die liefde bly daarom, soos skryfwerk oor die liefde, altyd net dit: byna liefde.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624052593

Number Of Pages
File Size

0.66 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-08-2008