Tillie se beste vriendin Milanka ís high-maintenance, maar so ken Tillie haar, en Milanks het al vir haar báie beteken. Haar eksie-perfeksie, #blessed vriendin. Maar sy’t nie verwag Milanka sal aandring sy wat Tillie is, moet sorg dat Milanka en Jacques se troue gereël kom nie … Soos Milanka ál meer op Bruidzilla begin trek, kom Tillie agter iets is nie pluis nie. Wat skuil agter Milanka se monster-mondering?

Bruidzilla
R264,99
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780795802300 |
| Number Of Pages | 288 |
| File Size | 0.47 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 04-09-2020 |



