Kiana Kruger haat klaviermusiek. As skakelbeampte moet sy Ludwig du Preez, die wêreld se beste konsertpianis, op sy konserttoer vergesel. Hy’s veeleisend, irriterend, tog kry Ludwig, die man, haar ampertjies in die sak.

Bruidskoor
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799354584 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.58 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-04-2014 |



