Bruid uit die vreemde

R116,00

“Toe die jong Franse edelvrou Jacqueline de Savoye ’n brief van haar tweelingbroer uit die Verre Kaap de Goede Hoop ontvang, is sy oorstelp van vreugde. Sedert sy verdwyning twee jaar tevore het sy begin glo dat hy dalk ook, soos haar pa, deur die gevreesde Estienne de Savoye vermoor is. Sy haat dié aanmatigende Estienne de Savoye begin soek, het hy – én haar broer Jacques – spoorloos verdwyn.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624055617

Number Of Pages
File Size

0.31 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

26-11-2012