Brei saam met Vrouekeur 17: Vrouetruie

R90,00

Brei saam met Vrouekeur bied vir die brei-entoesias ’n reeks boekies met splinternuwe, mooi en praktiese patrone in elk. Die groot verskeidenheid interessante patroonsteke en die wenke gee jou boonop die geleentheid om nog meer artikels te brei.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799376616

Number Of Pages
File Size

5.19 mb

Format

PDF

Published

01-08-2015