Brei saam met Vrouekeur 1: Serpe & sjaals

R90,00

<p>Brei saam met Vrouekeur bied handige wenke en inligting soos algemene benodigdhede, hoe om steke met die duimmetode op te stel, naaldgroottes en afkortings. Al die patrone is met Saprotex-breidraad gebrei en is landwyd beskikbaar. Van Vrouekeur se gewildste patrone is in die boekies opgeneem, maar die meerderheid is splinternuut.</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799363654

Number Of Pages
File Size

12.13 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-04-2013