Breek

R234,00

Wenner van die Sanlam-prys vir Jeuglektuur in 1998 en die MER-prys vir Jeuglektuur in 1999. “As iemand my vertel het ek gaan die meisie van my drome in ‘n laundromat ontmoet, het ek seker gesê: Hoekom nie? In ‘n wassery waar seeppoeier soos skilfers op ‘n ongesonde kopvel gestrooi lê? Sure!”

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624078456

Number Of Pages
File Size

0.45 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-12-2016