Borrels

R115,00

Ontmoet vir Borrels! Sy is die nuwe meisie in Christo en Nelson se klas. Dit is nie net haar naam wat vreemd is nie … Borrels dra skulpe in haar hare. Sy bring haar goudvis saam skool toe. En sy het ’n GROOT geheim…

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799362077

Number Of Pages
File Size

24.52 mb

Format

EPUB

Published

01-05-2013