Boos en Bisar

R325,00

Barbaarse misdade is deel van die Suid-Afrikaanse werklikheid, en hier is tien bondige en spannende oorvertellings van sommige van die verfoeilikste gebeure nog, dikwels met ’n grieselrige en onheilspellende kinkel. Alison glo haar oorlewing van die onbeskryflike wrede aanval deur twee (met-die-duiwel?) besetenes is aan wonderwerke te danke. Ewe boos en bisar is die optredes van die psigopatiese skroewedraaiermaniak, die pedofiel wat die skuld aan die deur van sy meervoudige persoonlikhede lê, en die sadistiese moordenaar en kannibaal wat nie eers sy eie dogtertjie ontsien nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154390

Number Of Pages
File Size

0.78 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011