Boere-aspoester

R95,00

<p>Alinda is vasbeslote om haar sterfbedbelofte aan haar ma na te kom voor sy trou. Maar watter man sal sewe jaar vir haar wag, soos Jakob vir Ragel?<br>Dieselfde dag waarop sy haar ontroue aanstaande die deur wys, steel ’n Gautenger haar parkeerplek. Alinda besluit net daar om mans die rug te keer.<br>Toe dit blyk die Gautenger is haar buurman se kleinseun Harry, spat die vonke behoorlik tussen hulle. Sal Harry Alinda kan oortuig hy is ’n man soos Jakob?</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781779875693

Number Of Pages
File Size

1.95 mb

Format

EPUB

Published

01-04-2025