<p>’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. Ideaal vir die laerskool vir EERSTE ADDISIONELE TAAL graad 4 tot 7!In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerlé Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen … en nog meer!Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.</p>

Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories
R160,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781776354344 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 2.62 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-04-2022 |



