Kurt, sy suster Nieke en hul maats is in Gr 5 in Laerskool Bitterbos, en bly in die koshuis. Die nuwe skoolhoof waai soos ‘n yskoue onweerswind by die eerste saalbyeenkoms in. Daar’s ‘n NW-taak wat moet klaarkom, as groepwerk! Toe Kurt-hulle se idee vir ‘n sonkrag-oondjie TE goed werk en hulle ‘n mini-ontploffing in die vierkant veroorsaak, word hulle na die hoof se kantoor ontbied – met verrassende gevolge . . .

Bitterbosbende 1
R135,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780624091325 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 24.51 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 08-06-2020 |



