Betereinder

R241,99

Betereinder is ’n menslike gids oor hoe om te floreer in Suid-Afrika. Schalk W van Heerden verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat hulle ‘n aktiewe rol in die land sal speel. Hy ondersoek huidige rassegesindhede en gee wenke oor hoe die wit middelklas beter met hul medemens  kan omgaan. Hy wys hoe armoede bekamp kan word. Schalk beantwoord moeilike vrae en deel stories met humor en empatie wat die leser se hart sal aangryp en ook sal laat glo dat hulle ‘n verskil kan maak.     

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796323064

Number Of Pages
File Size

10.56 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

10-02-2023