Best Books Eksamenhulp bevat taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as konsepvraestelle om die grondslag vir sukses te lê. Elke hoofstuk bevat ’n begrips- en hersieningstoets. Dit bevat ook wenke en raad vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3. Die boek lê die grondslag vir sukses in die VOO-band en bevat opsommings van elke taalstruktuur en -konvensie in. Dit is ’n oefenboek om tot Graad 12 te hou en saam met Best Books se oefenboeke vir Graad 11 en 12 te gebruik.

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal
R275,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781776073306 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 32.85 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 19-06-2020 |



