Ontmoet vir Bessie Hemelbesem. Sy bly saam met haar ma en pa in ’n krom en skewe toringhuis op Langeraatsfontein. Bessie wil dolgraag ’n speurder word wat opwindende sake ondersoek. Maar niks gebeur ooit op Langeraatsfontein nie”¦

Bessie Hemelbesem en oom Sak Sarel se testament
R125,01
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799361186 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 10.55 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 25-02-2013 |



