Beproefde geluk

R90,00

<p>As Sonita gemeen het dis bloot ’n formaliteit om met haar eksverloofde oor ’n winkel se huur ooreen te kom, het sy haar misgis. Hy stel eise, en hoe vermetel dit ook al van hom is, kan sy nie weier nie. Want daar is groter dinge as ’n winkel op die spel, dinge waarvan sy tot nou toe salig onbewus was. Sy sou seker ’n ruk kon toneelspeel deur voor te gee hulle is herenig. Maar noudat sy sy neef ontmoet het, sy sagsinnige maar vasberade neef met die amber oë, is niks eintlik meer maklik nie. As sy net kon praat, vir hom kon sê wat die ware omstandighede is …</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799355468

Number Of Pages
File Size

0.50 mb

Format

EPUB

Published

01-02-2012