Ballerina en die lummel

R90,00

Ballet is alles in Karmi Schoeman se lewe. Plek vir mans is daar nie, veral nie getroude mans met dwalende oë nie. Dat die lummel van ’n Jaco Liebenberg haar interesseer, krap net haar planne deurmekaar.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799389135

Number Of Pages
File Size

0.99 mb

Format

EPUB

Published

01-06-2018