<b>Genomineer vir die 2021 ATKV-Veertjie vir spanningsromans</b>Erin se dogter het op ses verdwyn en klop 20Â jaar later aan haar deur. Maryna praat vlot Chinees – sy is reusagtig en grotesk – het ’n dagga-gewoonte en is stuurs en stil. Dit sal enigeen van moord laat droom.

As jy van moord droom
R270,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799399257 |
| Number Of Pages | 292 |
| File Size | 1.09 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-03-2020 |



