As die wiel draai

R116,00

Toe die ryk Killians van Ebenhaeser bankrot verklaar word en eindelik hul erfgrond, Ebenhaeser, verloor, stort al Charlene se lugkastele vir haar toekoms in duie. Maar daar is hoop: Charlene en haar pa word gevra om na Ebenhaeser terug te keer. Die nuwe eienaar, Henk de Beer, eertydse bywonerseun, se vriendelike aanbod blyk egter nie so onskuldig te wees as wat dit wil voorkom nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624072577

Number Of Pages
File Size

0.36 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

19-11-2014